Dors & Honger?

Die raakvat dames van De Rust, beplan die jaar ’n wye verskeidenheid van kos, om die hongerpyne te stil. Vars gebakte pannekoek (geheime resep), kleurvolle basaar poeding, kerrie & rys, smaaklike pastageregte en liplekker sosaties. Roosterkoeke met ’n wye verskeidenheid vulsels sal ook te koop wees. Voorberei net soos die Klein Karoo mense kan. In die koffiekroeg word die heerlikste koffie & tee bedien. Kry ook daar jou varsgebakte tuisgebak.

Daar sal ook ’n kontantkroeg wees, met yskoue versnapperings.

Delicious Cake
Delicious cupcakes
Burger stall

SPONSORS

Thank you for your support.