

Trail Run and Mountain Bike Race
17 May 2025
De Rust
De Rust – hierdie prentjie mooi dorpie is geleë aan die suidelike ingang na Meiringspoort (tussen die Swartberg en Kammanassie Berge) 35km oos vanaf Oudtshoorn. De Rust is in 2011 aangewys as Rapport en Kwêla se Dorp van die Jaar en was in 2024 tweede in dieselfde kompetisie. Eintlik is die dorpie, die laaste rusplek voordat Meiringspoort deur die Swartberge van ouds aangepak is. De Rust is alreeds in die twintigerjare deur CJ Langenhoven in sy boeke oor die omgewing, soos Herrie op die Tremspoor en Sonde met die Bure, bekend gestel.
Die rustige dorpie lê aan die voet van die magtige Swartberge en ‘n mens kan ure verwyl deur in die dorp rond te dwaal en in winkeltjies en kunsgalery besoek. Of by die talle eetplekke tipies Klein Karookos geniet. De Rust het asemrowende uitsigte oor die berg & valleie. In die winter lê die berge wit van die sneeu, en in die reëntyd tuimel watervalle langs die hange af.
Aktiwiteite en plekke van belang sluit in Meiringspoort en Waterval, Historiese Karoo argitektuur, Stompdrift Dam en die bekende roete:
De Rust – Meiringspoort – Prince Albert – Swartberg Pas – De Rust (via Oudtshoorn of Oudemuragie Road) waarop jy die prag van die Klein Karoo behoorlik kan verken.
Die hele dorpie is verklaar as erfenis gebied en historiese Monument. Oral kry jy egte Karoo argitektuur met Nagmaal- huisies en statige ou Victoriaanse huise met breë stoepe. Verskeie, unieke Gastehuise bied verblyf in ’n dorpie waar stilte jou omsingel! Daar is ook vir die jonges van hart 'n paar kuierplekke met musiek, goeie geselskap en lekker kos.
​




Accommodation
&
Restaurants
Experience warm De Rust hospitality! There is a variety of accommodation options to choose from, whether you visit De Rust to rest, relax, or just to soak up the beauty of the mountains. The friendly villagers believe they live in the most beautiful dorpie in the Klein Karoo. and are always willing to welcome you. We trust you will enjoy your stay and come back for more! Click on any of the links below, or fill in our contact form below for personalised assistance.








Stompdrifdam
2 Self-catering Units
Communal Kitchen
​
Debbie Du Plessis
082 725 3551
The Cottage
Sleeps 2-4
​​
​
Robyn
076 238 5089
​
Oudtshoorn
2 Double Rooms
​​
​
Wessel Strydom
078 345 3339
Oudemuragie
Self-catering
1-10 mense​
Naomi vd Westhuizen
082 493 3462
De Rust
Double Room
​​
​
Christa Eybers
083 333 4000
De Rust
Double Room
​​
​
Stephanie
082 493 3462
Accommodation Enquiry
We are happy to assist you in finding the perfect stay....
Let us look after the kids
MPC offers entertainment for the kids, while you run or ride. This service, by Paradise Marketing, will be available from 07H00 on race day until 12H00. Kids will be entertained with a jumping castle, face painting, balloons and more. Children will wear wristbands and must be checked in and out by their parents. The service costs R50 per child and does not include a meal. Register your child at the registration desk at the NG Church on Friday evening. T&Cs apply.



